Overview
STAFVERPLEEGSTER, Huis Uitsig (Sluitingsdatum: 16 Maart 2026) Jobs in Bellville, Western Cape, South Africa at Badisa Charity
Title: STAFVERPLEEGSTER, Huis Uitsig (Sluitingsdatum: 16 Maart 2026)
Company: Badisa Charity
Location: Bellville, Western Cape, South Africa
Huis Utisig is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland].
Geskikte Kandidate Moet Oor Die Volgende Beskik
- Entoesiasme, gemotiveerd, verantwoordelikheid en eienaarskap
- Toepaslike kwalifikasies en ten minste 5 jaar ondervinding in die versorging van Bejaardes
- Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede
- Rekenaarvaardigheid
- Moet in spanverband kan werk
- Bereid wees om nagskofte te werk
- Registrasie by SARV
- Polisieklaring
Verantwoordelikhede
- Administrasie en handhawing van wetgewing, protokolle en prosedures
- Geskeduleerde medikasie kontrole
- Kwaliteit dienslewering aan Bejaardes
- Kliënte- en Familieskakeling
- Deurlopende opleiding
- Personeelbestuur
- Daaglikse operasionele vereistes bestuur
Vergoeding
- Diensvoordele volgens Badisa skale
- Ruim verlof
- Pensioen- en Mediese voordele
Rig Aansoeke Aan
Sluitingsdatum: 16 Maart 2026
Indien ons u nie kontak nie, aanvaar asb. dat u aansoek onsuksesvol was