Overview

Staff nurse (Enrolled Nurse) Jobs in Kraaifontein at Huis Ravenzicht

Geregistreerde Ingeskrewe Verpleefkundige (Staff Nurse) [EN]

Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Geskikte kandidate moet oor die volgende beskik:

· Entoesiasme, gemotiveerd, verantwoordelikheid en eienaarskap

· Toepaslike kwalifikasies en ten minste 3 jaar ondervinding in die versorging van Bejaardes

· Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede

· Rekenaarvaardigheid

· Moet in spanverband kan werk

· Bereid wees om nagskofte te werk

· Registrasie by SARV/SANC

· Goeie menseverhoudinge

· Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe.

· Indemniteits versekering

Verantwoordelikhede:

· Administrasie en handhawing van wetgewing, protokolle en prosedures

· Geskeduleerde medikasie kontrole

· Kwaliteit dienslewering aan Bejaardes

· Deurlopende opleiding

  • Personeelbestuur
  • Daaglikse operasionele vereistes bestuur
  • Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
  • Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek

Diensvoordele:

  • Volgens Badisa salarisskale.
  • Pensioenfonds
  • Mediese fonds
  • Ruim verlof

Aansoek sluit: 30 Junie 2026

Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan:

Die Bestuurder: Huis Ravenzicht e-pos: [email protected]

Negende Laan 161, Kraaifontein Tel.: (021) 988 7454

Oorspronklike dokumentasie moet op aanvraag beskikbaar wees.

Indien u, 2 weke na sluiting van die aansoek, geen terugvoering gekry het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.

Job Type: Full-time

Pay: R16 000,00 – R18 000,00 per month

Language:

  • Afrikaans (Required)

License/Certification:

  • SANC registration (Required)

Work Location: In person

Title: Staff nurse (Enrolled Nurse)

Company: Huis Ravenzicht

Location: Kraaifontein

 

Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.