Overview

ONTVANGS & FUNKSIE KOÖRDINEERDER Jobs in Pretoria, Gauteng, South Africa at ExecutivePlacements.com

Title: ONTVANGS & FUNKSIE KOÖRDINEERDER

Company: ExecutivePlacements.com

Location: Pretoria, Gauteng, South Africa

Recruiter:

HR Genie

Job Ref:

O 0126 ONTV

Date posted:

Tuesday, March 31, 2026

Location:

Pretoria, South Africa

Salary:

Market related

SUMMARY:

Persoon is verantwoordelik vir die ontvangs van mense en die reel van funksies.

POSITION INFO:

Pretoria Oosterlig gemeente is op soek na 'n ONTVANGS en FUNKSIE KOÖRDINEERDER.

Oosterlig Gemeente vestig 'n sterk spankultuur en word die persoon dus genooi om deel te word van hulle span.

VEREISTES:

  • Moet ‘n ingeskrewe lidmaat van Pretoria-Oosterlig wees of bereid wees om ten volle by die gemeente in te skakel.
  • Sterk rekenaarvaardig.
  • Netjiese en onberispelike voorkoms.
  • Baie goeie menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede.
  • Vlot in Afrikaans kan kommunikeer.

WERKSBESKRYWING:

Funksie Koördineerder:

  • Koördineer en bestuur alle funksies, besprekings en fasiliteithuur.
  • Werk saam met relevante personeel en hanteer administrasie, aankope en betalings vir funksies.
  • Bestuur dekor van alle lokale en verseker korrekte voorraad benodighede.

Begrafnisse:

  • Koördineer alle begrafnisreëlings en kommunikeer met families.
  • Reël logistiek en verseker dat die fasiliteit gereed is en die dag glad verloop.

Ontvangs:

  • Ontvang besoekers en hanteer algemene navrae, oproepe en e-posse.
  • Ontvang aflewerings en verseker korrekte verspreiding.
Upload your CV/resume or any other relevant file. Max. file size: 800 MB.