Overview
Boekhouer/Rekenmeester Jobs in Johannesburg, South Africa at Werfnet
Position: Boekhouer / Rekenmeester
Posisie: Boekhouer / Rekenmeester
Ligging: Randburg
Salaris: Tot R28 000 per maand
Ons kliënt, ’n gevestigde rekenmeesterfirma in Randburg, is tans op soek na ’n Boekhouer of Rekenmeester om by hul span aan te sluit.
Hierdie rol is ideaal vir ’n kandidaat wat reeds ervaring binne ’n rekenmeesterspraktyk het en selfstandig kan werk met verskeie kliënte se finansiële rekords.
Hoofverantwoordelikhede:
- Volledige boekhouding tot en met proefbalans
- Opstel van finansiële state
- Hantering van verskeie kliënte se rekeninge
- Algemene rekeningkundige en administratiewe take binne ’n praktykomgewing
- Ondersteuning met finansiële verslagdoening waar nodig
Minimum Vereistes:
- Nie onderhandelbaar: Vorige ervaring binne ’n rekenmeesterspraktyk
- Vermoë om finansiële state op te stel
- Sterk rekeningkundige kennis en aandag aan detail
- Vermoë om onafhanklik en georganiseerd te werk
Kwalifikasies:
- ’n Rekeningkundige kwalifikasie sal voordelig wees
- Gekwalifiseerde rekenmeesters sowel as ervare boekhouers sal oorweeg word
Salaris:
Tot R28 000 per maand, afhangend van ervaring.
Indien jy aan die vereistes voldoen en graag deel wil wees van ’n professionele rekenmeesterspraktyk, stuur asseblief jou CV.
Title: Boekhouer/Rekenmeester
Company: Werfnet
Location: Johannesburg, South Africa
Category: