Overview
Au pair Jobs in Brooklyn at babysitters club
AU PAIR BENODIG – BROOKLYN, PRETORIA
Salaris: R8500 p/m plus R5.00 per KM vir branstof
DIE POSISIE:
Maandag-Vrydag: 13:00-18:00
Kinders: 2x ( 11 & 14 jaar oud)
PLIGTE:
- Gaan haal kinders by skool
- Vervoer na en van buitemuurse aktiwiteite en afsprake
- Help met huiswerk, studies en projekte
- Aankoop van skool benodighede & inkopies soos versoek
VEREISTES:
- Afrikaans Eerste taal
- 1 jaar formele Au pair ervaring
- Ouderdom tussen 21 -30
- Matriek gegradueer
- Onderwys student of kinderverwante graad sal voordelig wees
- Eie betroubare voertuig en lisensie
- Bewyse van skooon kriminele rekord
- Bereidwilligheid om vir minstens 2 jaar by die familie aan te bly
Application Question(s):
- Do you have your own reliable vehicle and driver’s license?
Education:
- High School (matric) (Required)
Experience:
- Au pair/ Childcare: 1 year (Required)
Language:
- Afrikaans (Preferred)
Location:
- Brooklyn, Gauteng (Preferred)
Work Location: In person
Title: Au pair
Company: babysitters club
Location: Brooklyn