Overview
Au pair Jobs in Fairland at babysitters club
AU PAIR BENODIG – FAIRLANDS, JOHANNESBURG
Salaris: R7500 p/m + AA fooie per KM
Die posisie:
Maandag-Donderdag:
13:30-17:00
Vrydag:
12:45-14:00
Ouderdom van kinders: 3x (9 jarige tweeling en 10 jaar oud)
Pligte:
- Haal kinders af by die skool
- Vervoer na en van buitemuurse aktiwiteite en afsprake
- Help met huiswerk, studies en projekte
- Stimulerende aktiwiteite by die huis
Vereistes:
- Afrikaans Eerste taal
- Eie betroubare vervoer en geldige bestuurslisensie
- Minimum 1 jaar formele au pair ondervinding
- Kontakbare verwysings
- Bewys van skooon kriminele rekord
- Matriek gegradueer
- Akademies sterk
- Liefdevol en geduldig
Job Type: Permanent
Pay: R7 500,00 per month
Application Question(s):
- Do you have your own reliable vehicle and driver’s license?
Education:
- High School (matric) (Required)
Experience:
- Au pair/ Childcare related: 1 year (Required)
Language:
- Afrikaans (Required)
Location:
- Fairland, Gauteng (Preferred)
Work Location: In person
Title: Au pair
Company: babysitters club
Location: Fairland