Overview
Administrative Officer C1 Jobs in Stellenbosch at Stellenbosch University
Duties/Pligte
- Handling general reception and enquiries.
- Performing administrative and/or secretarial duties of allocated consultants/emeriti professors.
- Assisting support staff with undergraduate, postgraduate and Symplectic Elements-system administrative duties.
- Performing financial administration on SUNFin, including asset management of the Department.
- Facilities management and IT administration of the Departement.
- CPD administration of the Department.
- National Research Foundation (NRF) applications of the Departement.
- Administration of the departmental MBChB IV Elective Students Programme.
- Administration of the departmental Academic Programme and Annual Academic Day.
- Arranging departmental functions/workshops.
- Hanteer algemene ontvangs en navrae.
- Verrig administratiewe en/of sekretariële pligte van toegekende konsultante/emeriti professore.
- Verleen bystand aan ondersteuningspersoneel met voorgraadse, nagraadse en Symplectic Elements-stelsel administratiewe pligte.
- Verrig finansiële administrasie op SUNFin, insluitend batebestuur van die Departement.
- Fasiliteitsbestuur en IT-administrasie van die Departement.
- VPO-administrasie van die Departement.
- Nasionale Navorsingstigting (NNS) aansoeke van die Departement.
- Administrasie van die departementele MBChB IV Elektiewe Studenteprogram.
- Administrasie van die departementele Akademieseprogram en Jaarlikse Akademiese Dag.
- Tref reëlings vir departementele funksies/werkswinkels.
Job Requirements/Pos Vereistes
- Grade 12.
- At least five years’ experience in financial administration.
- Experience with information, financial and/or administrative systems.
- Proven computer skills in MS Word, MS Excel, MS PowerPoint and MS Outlook.
- Sound language abilities in English with a willingness to work in a multilingual environment.
- The ability to perform detailed administrative tasks under pressure and with great precision.
- Proven ability to work independently as well as in a team.
- Proven ability to work with confidential information.
- Proven ability to plan, organise and prioritise tasks.
- Graad 12.
- Minstens vyf jaar se ervaring in finansiële administrasie.
- Ervaring met inligtings-, finansiële- en/of administratiewe stelsels.
- Bewese rekenaarvaardighede in MS Word, MS Excel, MS PowerPoint en MS Outlook.
- Goeie taalvaardighede in Engels met die bereidwilligheid om in ‘n veeltalige omgewing te werk.
- Die vermoë om gedetailleerde administratiewe take met groot noukeurigheid en onder druk te kan uitvoer.
- Bewese vermoë om onafhanklik asook as deel van ‘n span te werk.
- Bewese vermoë om met vertroulike inligting te werk.
- Bewese vermoë om take te beplan, te organiseer en te prioritiseer.
Recommendation/Aanbeveling
- At least three years’ experience in general office management.
- A diploma or certificate in general/office administration.
- Minstens drie jaar se ervaring in algemene kantoorbestuur.
- ‘n Diploma of sertifikaat in algemene/kantooradministrasie.
Title: Administrative Officer C1
Company: Stellenbosch University
Location: Stellenbosch